Die Tuindwergies

About the artist

Hierdie groep herdefinieër die term “Tuindwergie”. Al wat hulle in gemeen het met die tradisionele verwysing, is dat meeste van die lede nie veel hoër staan as die tradisionele keramiekdwergies in mense se tuine nie. Die samestelling van die groep is wiskundig eenvoudig. 2 Broers + 2 Broers = 4 Bra’s. Pieter de Jager is die vocalist en akoestiese kitaarspeler In die band – ook bekend as Die Kort Dwerg. Hy was voorheen deel van die groep “Revolusie” - het baskitaar en backing vocals gedoen

Top songs

  1. Kopskudkinders
  2. As Jy Val
  3. Glip-Glip Vingers
  4. Byle en Uile
  5. Kry Ek Jou aan die Ander Kant
  6. Volgens My
  7. Sy Sê
  8. Simpatie
  9. Opvoeding en Leiding
  10. Meisie Sonder Sokkies
Show all 36 songs
  1. Stadig Maar Seker
  2. Ons
  3. Gryp My
  4. Golwe / Terwyl die donker wolke dans
  5. Skemer en Geraas
  6. Stop Asseblief
  7. Paar Stappe Voor
  8. Ek Onthou Jou
  9. Sy Se
  10. As die Son Sak
  11. Voor Op die Wa
  12. As Jy Net Kon
  13. Blou Gras
  14. Golwe
  15. Stadig Maar Seker (feat. E Swiegers)
  16. Kopskud-kinders
  17. Golwe (Terwyl Die Donker Wolke Dans)
  18. Glip-glip
  19. Kopskud kinders
  20. Glip glip vingers
  21. Glilp-Glip Vingers
  22. Die Tuindwergies- Kopskudkinders
  23. Opvoeding En Lyding
  24. Kry ek jou aan die anderkant
  25. Anderkant
  26. Kry jou aan die Anderkant

News & Stories

Stories are temporarily unavailable. Search for coverage below.

Find news about Die Tuindwergies

Tickets & music shops

We may earn a commission from qualifying purchases through our Amazon and eBay links. As an Amazon Associate I earn from qualifying purchases.

Related artists

Powered by Last.fm